deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Argiewe
AfriForum se Secunda-tak het op 30 Julie 2018, in samewerking met DDJ Handyman 365, begin met die burgerregte-organisasie se projek om rioollyne in dié dorp wat verstop is en in stormwaterpype oorspoel, skoon te maak. Die volgende dreine is skoongemaak: Die munisipale...
deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 11 Augustus 2018 die park op die hoek van Piering- en Chroomstraat in Elarduspark, Pretoria skoongemaak. “Gemeenskapslede het ons in kennis gestel dat die park in ’n haglike toestand is weens vullis wat daar gestrooi is. Die AfriForum-tak het daarom...
deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n beroep gedoen op Maite Nkoana-Mashabane, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, om uitsluitsel te gee oor die lys van plase wat die departement vir onteiening sonder vergoeding sal teiken. Dit volg nadat...
deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak vandag dat die aanstelling van Shaun Abrahams as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ongrondwetlik was. “Suid-Afrika verdien ’n nasionale direkteur van openbare vervolging...
deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag die lys van plase op sy webblad bekend gemaak wat klaarblyklik deur die regering geïdentifiseer is om in die komende weke sonder vergoeding onteien te word. Dít volg nadat die regerende ANC in die afgelope week gesê het dat die party 139 plase vir...