deur AfriForum | Aug 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het adjudant-offisier Clive Cloete van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bedank en sterkte toegewens met sy herstel nadat hy op 12 Julie vanjaar met ‘n byl deur betogers in Zwelihle, Hermanus, aangeval is....
deur AfriForum | Aug 14, 2018 | Artikels
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sakewaghond Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie te ontwikkel om die regering se voorgenome planne om eiendom sonder vergoeding te onteien, teen te staan. Dié besluit volg nadat ’n...
deur AfriForum | Aug 14, 2018 | Argiewe
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sake-organisasie Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie te ontwikkel om die regering se voorgenome planne om eiendom sonder vergoeding te onteien, teen te staan. Dié besluit volg nadat ’n...
deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Artikels
Die Solidariteit Beweging het vandag ter viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus ’n buitengewone taalekspo in Centurion aangebied waarin insig in tientalle inisiatiewe ter bevording van die taal gegee is. Op 14 Augustus 1875, 143 gelede, is die Genootskap van...
deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs patrollie- en regsaspekte-opleiding aangebied vir die tak se patrolleerders. Hierdie opleiding vorm deel van die voordele wat AfriForum aan sy lede bied en ook om die patrolleerders te bemagtig om korrek binne die raamwerk van die...