deur AfriForum | Aug 21, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort, tesame met gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), sekuriteitsmaatskappye, privaat buurtwagte en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), het op Vrydag 17 Augustus 2018 ’n sigbaarheidspatrollie in dié voorstad gehou. Altesaam 55...
deur AfriForum | Aug 19, 2018 | Argiewe
AfriForum verwelkom die SAPD se konfiskering van 12 aanvalsgewere wat op Adriaan Snyman, Julius Malema se sekuriteitsbaas, se perseel gevind is. Die burgerregte-organisasie het op 1 Augustus 2018 klagtes teen beide Malema en Snyman ingedien ná Malema tydens die EFF se...
deur AfriForum | Aug 17, 2018 | Artikels
Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te red. Upington se AfriForum- en AfriForum Jeug-tak het in samewerking met die...
deur AfriForum | Aug 17, 2018 | Argiewe
AfriForum verwelkom die feit dat die wetgewende raad van Nieu-Suid-Wallis in Australië gister ’n mosie aanvaar het wat onteiening sonder billike vergoeding (OSV) ten sterkste veroordeel. Dié mosie lees onder meer dat die raad sterk veroordeling uitspreek teen a) enige...
deur AfriForum | Aug 17, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bethlehem-buurtwag het op 16 Augustus 2018 ’n persoon gearresteer wat na bewering onwettig langs die Panorama in Paul Laeseckelaan kamp opgeslaan het. “Dit is die tweede keer dat die buurtwag dieselfde persoon van hierdie grond moes verwyder. Die persoon...