deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
AfriForum se Brakpan-tak het in Augustus nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing. Die toerusting sluit glimbaadjies, voertuigmagnete en radio’s in. “Die...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
AfriForum se Endicott-plaaswag het die afgelope naweek verskeie brande in Endicott en Vischkuil geblus. Dít volg nadat gemeenskapslede wat op kleinhoewes bly die afgelope tyd onder ’n groot aantal brande gebuk gaan. “Die Springs-tak het in Junie vanjaar ’n waterkar...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 13 en 15 Augustus 2018 by die Gereformeerde Gekombineerde Skool Dirk Postma in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders,...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Waverley se jeugportefeulje het die afgelope Saterdag ’n gedeelte van die palissades by die kragsubstasie in Lawsonlaan afgeskuur en die geroeste gedeeltes met rooi-oksied behandel. Dit was fase een van die opknapping van die palissades en die...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
’n Pretoria-Wes-buurtwaglid van AfriForum is Dinsdagaand, 21 Augustus 2018 gewond. Die buurtwaglid het ondersoek ingestel nadat hy meegedeel is dat ’n rooftog by ’n plaaslike supermark aan die gang was. Toe hy daar aankom, het die rowers uit die winkel gevlug en op...