deur AfriForum | Mar 25, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se besluit op 24 Maart 2020 om Justice Sethlangu skuldig te bevind op die moord van Johan Heunis, die vermoorde man van Mariandra Heunis. AfriForum se Traumaondersteuningseenheid staan Mariandra en haar...
deur AfriForum | Mar 25, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n aanmaningsbrief aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, die minister van toerisme, daarop aangedring dat die voorgestelde bepalings gebaseer op ras, ouderdom, gestremdhede en geslag vir verligting vir ondernemings in die...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 22 Maart 2020 hulle tweede noodwaterpunt by die Innesdale-ontspanningsklub in Rietfontein, Pretoria amptelik bekend gestel. Dié projek het sy ontstaan te danke aan die feit dat die Tshwane-metro meer gereeld waterbeperkings in die omgewing...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, het versuim om vandag in die Potchefstroomse Streekshof te verskyn op klagtes van dieremishandeling teen haar. Dít volg nadat AfriForum se Privaatvervolgingseenheid verlede jaar aangekondig het dat hulle Modise...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in swart besit wat deur die COVID-19-pandemie geraak word. AfriForum moedig alle kleinondernemings wat nie aan hierdie vereiste voldoen nie, aan om die organisasie...