deur AfriForum | Sep 3, 2018 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum, Akkerland Boerdery, die landbou-organisasie TLU SA, die vakbond Solidariteit en Agri Limpopo het vanoggend tydens ’n mediakonferensie aangevoer dat die regering met sy huidige pogings om twee plase (Lukin en Salaita) van Akkerland...
deur AfriForum | Sep 3, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Standerton, die SAPD, die polisie se K9-eenheid, Vispol, Kasselman Sekuriteit en die plaaslike brandweer het op 23 Augustus gehelp om ’n gesteelde taxi terug te vind nadat die voertuig in Honeydew, Johannesburg gekaap is. Twee verdagtes is by...
deur AfriForum | Sep 3, 2018 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum, Akkerland Boerdery, die landbou organisasie TLU SA, die vakbond Solidariteit en Agri Limpopo het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie in Pretoria aangevoer dat die Suid-Afrikaanse regering se huidige...
deur AfriForum | Aug 31, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse hoë hof bekom wat die SAPD verplig om die balju by te staan om teen onwettige plakkers op ’n boer se grond net buite Pretoria op te tree. “AfriForum ondersteun die boer, dr. Motodi Maserumule, nadat die...
deur AfriForum | Aug 31, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het die afgelope week besoek afgelê by Laerskool Helderkruin in Roodepoort as deel van hulle boeliebewusmakingsweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...