deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te maak. Dít volg nadat die ouetehuis onder ’n reeks inbrake deurgeloop het en die AfriForum-tak genader is om in te gryp met die beveiliging...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kathu-buurtwag het danksy vinnige optrede gehelp om te verhoed dat ’n huis op 30 Augustus afbrand. Die AfriForum-buurtwagbeheerkamer het ’n oproep vanuit die gemeenskap ontvang oor rook wat by ’n huis in Kokkewietstraat gewaar is. Die beheerkamer het lede...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Ellisras-tak het sy Matlabas-plaaswag in dié streek gestig om te help om misdaad in hierdie gebied hok te slaan. AfriForum gaan ook binnekort veiligheidstoerusting aan dié plaaswag oorhandig. “Dié plaaswag vorm deel van ons...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bethal-tak het onlangs weer slaggate in dié dorp gevul. Die projek vind deurlopend plaas en het reeds groot impak op die dorp gehad. Sedert die van begin 2018 is meer as 1 700 sakkies teer vir dié doel aangewend. Elke sakkie teer kan 1 m2 vierkante meter...
deur AfriForum | Sep 3, 2018 | Artikels
AfriForum het vanjaar boomplantmaand afgeskop deur sowat 600 swartkareebome aan AfriForum-takbestuurslede te skenk wat die organisasie se nasionale kongres in Warmbad bygewoon het. Mense regoor die land vier boomplantdag op 1 September. AfriForum gaan egter die hele...