deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep op die regering gedoen om nie op te hou soek na antwoorde oor die bron van die onlangse listeriose-uitbreking nie. Die grootste uitbreking van listeriose in die geskiedenis van die mensdom het bykans 200...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Vredendal-tak het ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2 van 2000) gebring om die finansiële state van die Matzikama Plaaslike Munisipaliteit te bekom. Die doel hiervan is om...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het gedurende Augustus op 25 insidente gereageer en aan die gemeenskap bystand gelewer. Hierdie voorvalle, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie sekuriteitsmaatskappye, sluit onder meer ’n aantal...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het verneem dat die Gautengse onderwysdepartement onder leiding van LUR Panyaza Lesufi die sperdatum vir ouers om kommentaar op die nuwe voorgestelde skoleregulasies te lewer tot 14 September uitgestel het. “Lesufi gaan egter voort om...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag 15 Augustus 2018 ’n nuwe tak in Hopetown gestig. Die takbestuur bestaan uit: Paul van Niekerk (voorsitter), Tom Bissett (ondervoorsitter), Rynier Strydom (tesourier), Christine Blom (sekretaris), en Francois du...