deur AfriForum | Sep 12, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug se Vaalharts-tak het op 3 September die blomtuin by Huis Theresa vir bejaardes in Hartswater opgekikker met blomme en saailinge wat deur Oasis Kwekery geskenk is om lente te vier. “Dit is ’n klein blykie van waardering vir die mense wat die gemeenskap...
deur AfriForum | Sep 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Frankfort het as deel van die burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek 20 bome in dié dorp geplant. Tien bome is ook aan sewe skole in die Frankfort-gemeenskap oorhandig. Volgens Michelle Peens, AfriForum se distrikskoördineerder vir die...
deur AfriForum | Sep 12, 2018 | Argiewe
Die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit het onlangs die rioolaanleg in Naboomspruit begin herstel ná volgehoue druk deur die plaaslike AfriForum-tak. Dié tak het op 13 Augustus vanjaar ’n skrywe aan Mapule Mokoko, die munisipale bestuurder, gerig om die probleem onder...
deur AfriForum | Sep 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Velddrif het in September 15 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder in die Boland, beoog die organisasie om vanjaar meer as 2 000 bome landwyd te plant....
deur AfriForum | Sep 11, 2018 | Artikels
Die betreders wat onlangs dr. Motodi Maserumule, ʼn uitvoerende direkteur van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) se grond in die noorde van Pretoria beset en probeer verkoop het, asook alle strukture wat deur hulle opgerig is, is vanoggend deur die...