deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Westonaria het op 13 September sy Drom jou Rommel-projek geloods as antwoord op onlangse swak besluite deur die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit. “Die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit se besluit om die Libanon-vullisterrein oor naweke te...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het op 8 September in samewerking met die SAPD ’n voertuig wat tydens die Daniëlskuil-kleinhoewe-aanval gesteel is, opgespoor. Die vonds is gemaak ná die buurtwag ’n wenk ontvang het om op die uitkyk vir die gesteelde voertuig te wees...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 8 September in samewerking met Oakdale Watch ʼn gesamentlike veiligheidspatrollie gehou om sigbaarheid te verhoog en om meer gemeenskapslede te betrek wat aktief aan die buurtwag se aksies kan deelneem. Die aand het sonder enige...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
Bheki Cele, die Suid-Afrikaanse minister van polisie, het op 11 September 2018 die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak. Volgens Cele het die moordsyfers in Mpumalanga met 3,4% afgeneem en so ook het poging tot moord met 5,7% afgeneem. Roof met...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op Dinsdagaand, 11 September kragte saamgespan om ’n brandende vragmotor te help blus wat buite Ellisras aan die brand geslaan het. Die buurtwag is ontplooi nadat ’n noodroep hulle in kennis gestel het dat die vragmotor in ligte...