deur AfriForum | Apr 3, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone wat in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste werk, asook kwesbare mense wat nie genoegsame beskerming teen die opdoen van COVID-19 het...
deur AfriForum | Apr 3, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler Daar is baie kinders en tieners daarbuite wat hulle eie besighede het. Om met jou eie besigheid te begin, het jy eerstens ’n uitstekende idee vir ’n besigheid nodig en tweedens ’n soliede besigheidsplan. Die opstel van ’n besigheidsplan kan...
deur AfriForum | Apr 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het suksesvol aan die volgende aksies deelgeneem: Hulp aan ’n inwoner wat uit sy rolstoel geval het; Bystand tydens ’n...
deur AfriForum | Apr 2, 2020 | Korona Blog, Blogs, Ander Blogs
Dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir Gemeenskapsake COVID-19 en die gevolglike inperking in Suid-Afrika het die publiek op verskeie maniere onkant betrap en mense gaan nog vir etlike dae kopkrap oor sekere situasies. Beweging is aansienlik...
deur AfriForum | Apr 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Lichtenburg-tak het 25 liter handreiniger op 1 April 2020 aan plaaslike owerhede verskaf om die COVID-19-pandemie te help beveg. Die Lichtenburgse SAPD, die Ditsobotla-verkeersdepartement, die Departemente van Gesondheid, en van Binnelandse Sake,...