deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Voëlklip-buurtwag het ’n toekenning ontvang tydens dié burgerregte-organisasie se driejaarlikse kongres, wat in Augustus gehou is. Die toekenning is oorhandig nadat die buurtwag deur die Hermanus-GPF in April vanjaar geloof is vir Voëlklip se lae...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nuwerus-plaaswag het op 13 September 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike Matzikama-tak dié behoefte weens ’n toename in misdaad in die omgewing geïdentifiseer het. Die toerusting sluit spreiligte, voertuigmagnete,...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-tak het op 15 September die Tzaneendam suksesvol skoongemaak. Die doel van die skoonmaakaksie was om vullis in en rondom die dam, asook onwettige visvangnette uit die dam te verwyder. Dié projek is in samewerking met Letaba Bassmasters, lede van...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Mnr. Thabo Mekhethoa, verteenwoordiger van die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit, en AfriForum se Senekal-tak het op 6 September moontlike oplossings vir die wanfunksionele rioolstelsel in die Setsoto Munisipaliteit met dié gemeenskap bespreek. Dit volg nadat lede van...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Die bestuur van AfriForum se Reitz-tak en gemeenskapslede het op 15 September byeengekom om vervalle stopstrate in dié dorp te verf. Padgebruikers verontagsaam die padreëls omdat sommige tekens totaal onsigbaar is, wat dit noodsaak om die probleem so spoedig as...