deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Artikels
Die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (Saqa) het verlede jaar bekend gemaak dat die koers waarteen Suid-Afrikaners tersiêre kwalifikasies verwerf die koers van werkskepping ver verbygesteek het sedert 1994. Millenniërs (mense gebore tussen 1981 en 1998) maak tans...
deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Brakpan het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand 20 bome by Laerskool Môrewag en tien bome by die Ou Apostoliese kerk in Minnebron, geplant. Volgens Gerhard Cilliers, voorsitter van AfriForum se Brakpan-tak, beoog die...
deur AfriForum | Sep 23, 2018 | Argiewe
AfriForum het die uMfolozi Munisipaliteit versoek om bewyse aan die burgerregte-organisasie te verskaf dat dié munisipaliteit se senior bestuur aan die minimum kwalifikasievereistes voldoen soos deur die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003...
deur AfriForum | Sep 23, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Margate het tien bome by sowel die Laerskool as die Hoërskool Suid-Natal geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Mornay Sargent, die AfriForum-tak in Margate se omgewingsakebeampte, beoog die organisasie om...
deur AfriForum | Sep 21, 2018 | Argiewe
AfriForum se Zeerust-tak is onlangs gestig en die loodskomiteelede is Des van Loggerenberg (voorsitter), Pierre van der Walt (ondervoorsitter), Madelein van der Walt (sekretaris en tesourier) en Willem Ward (veiligheid). Van Loggerenberg vertel hoe gretig hy en die...