deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die musiekvideo van “Die Gelofte” saam met die vervaardigingsmaatskappy Inhoud Huis en vyf van die land se topkunstenaars op AfriForum se YouTube-kanaal vrygestel. “Die Gelofte” is ’n toonsetting van die Gelofte wat in...
deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Schweizer Reneke het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand vyf swartkareebome by die ingang van die dorp geplant. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, beoog die organisasie om vanjaar meer...
deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het in samewerking met Working on Fire- (WOF-) werkers die plaaslike konsentrasiekampbegraafplaas en -park skoongemaak en drie bome daar geplant. Die WOF-werkers vorm deel van ’n staatsprojek vir die bestryding van brande, wat ook...
deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Argiewe
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat in Oktober 2018 afskop het dié organisasie se Edenvale-tak op 22 September die eerste van ’n aantal massaskoonmaakaksies in die middestad gehou. Die tak het sedert Junie vanjaar verskeie kruisings geïdentifiseer wat ’n...
deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Veldtogte en petisies
Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk. Die Blesbokspruit is een van die groot voedingsare van die Vaalrivier en ’n belangrike deel van die Blesbokspruitvleiland, waar verskeie plant en dierspesies...