deur AfriForum | Okt 5, 2018 | Argiewe
AfriForum is van mening dat kriminele polisiebeamptes die swaarste gestraf moet word en dat afdanking nie genoeg is nie. Bheki Cele se bekendmaking gister dat 1 172 lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oor die afgelope vyf jaar weens hul betrokkenheid by...
deur AfriForum | Okt 5, 2018 | Artikels
“Agter Dewald staan ’n figuur heeltemal geklee in swart. Die gesig is versteek agter ’n swart balaklawa wat net die oë sigbaar laat. Instinktief begin Yolandi retireer. “Altus!” Haar mond roep vanself na haar man, haar stem gevul met paniek….” Só lui ’n...
deur AfriForum | Okt 5, 2018 | Artikels
As Afrikaanse studente toenemend onwelkom in die koshuise van die Universiteit van Pretoria (UP) is, is daar vir hulle alternatiewe verblyf. Dit is die boodskap wat AfriForum en die bestuur van die privaat koshuis De Goede Hoop vir Afrikaanse studente het nadat die UP...
deur AfriForum | Okt 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 1 Oktober in samewerking met die verkeersdepartement begin om nuwe verkeerstekens by kruisings in dié dorp op te rig. Die projek vorm deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in...
deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n skrywe aan die Rustenburgse Plaaslike Munisipaliteit gerig in verband met die buslaankonstruksie in die middestad en gevolglik ’n sperdatum vir die afhandeling daarvan geëis. Aangesien plaaslike ondernemings in Rustenburg se...