deur AfriForum | Okt 9, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Upington het vyf bome by Jogebed Kinderhuis en twee bome by Belle Rio-aftreeoord as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek geplant. Volgens Steven van Tonder, voorsitter van AfriForum se Upington-tak, het die organisasie...
deur AfriForum | Okt 8, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n konferensie in Centurion sy kommer uitgespreek oor die feit dat die Konstitusionele Hof in sy uitsprake toenemend aan die ideologiese vertrekpunte van die regerende party vergestalting gee deur politieke...
deur AfriForum | Okt 8, 2018 | Argiewe
Bestuurslede van AfriForum se Vaalharts-tak het op Vrydag 5 Oktober 2018 saam met boere van die omgewing gehelp om ’n brand by die vullisterrein in Hartswater te blus. Onluste is vroeër dié dag op die dorp veroorsaak deur inwoners van die Nkandla informele...
deur AfriForum | Okt 8, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op Donderdag 4 Oktober 2018 in samewerking met Oakdale Watch en die Voortrekker Road Corridor Improvement District (VRCID) probleemgebiede in die Oakdale-woonbuurt skoongemaak. Sekere dele van dié woonbuurt was in ’n ellendige...
deur AfriForum | Okt 6, 2018 | Artikels
AfriForum Jeug se krag lê in gemeenskappe en dít wat ons kan vermag deur saam te staan. In tye van nood móét gemeenskappe hande vat. Só meen Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, nadat die jeugvleuel vandeesweek ’n staptoer van ongeveer 70 km aangepak het om geld in te...