deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week handreiniger en maskers vir die Panorama Park Aftreedorp geskenk om die veiligheid van die inwoners en personeel te verseker. ’n Inwoner van dié aftreedorp het die voorraad versoek en die plaaslike AfriForum-tak het...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
In ’n poging om buurtwagte en ander veiligheidstrukture toe te laat om tydens die staat van inperking aktief te funksioneer, het die burgerregteorganisasie AfriForum ’n brief aan Bheki Cele, die Minister van Polisie, gerig om ’n dringende vergadering met hom te...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die SAPD het in ’n skrywe wat deur brig. Lawrence Nkgweng onderteken is, ontvangs van AfriForum se skrywe van 25 Maart 2020 bevestig. Die burgerregteorganisasie se regspan het hul skrywe aan genl. Bheki Cele, Minister van Polisie, asook genl. Khehla Sithole, Nasionale...
deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n verslag gepubliseer wat aandui watter regte as gevolg van die staat van inperking ingeperk word. Daarmee saam is ’n kanaal geskep waar mense dit onder AfriForum se aandag kan bring indien hulle regte onder hierdie...
deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die skorsing van Nkosinjani Speelman, uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit in Welkom, nadat hy beledigende rassistiese uitlatings teenoor ’n sekere etniese groep in die gebied gemaak het. AfriForum verwag egter steeds dat die...