deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Pretoria-Noord en -Suid het in Septembermaand gesamentlik 574 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandprojek geplant. Die Bronkhorstspruit-tak het ook tydens die projek indringerbome verwyder. “Deur inheemse bome...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope naweek ‘n suksesvolle patrollie gehou waartydens ’n skoonmaakaksie ook van stapel gestuur is. Dié buurtwag beskerm woongebiede soos Meyerpark, Equestria, Silverton, en Silverton Uitbreiding 5 en 8. Die patrollie was...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Oktober ’n veldtog geloods om bewusmaking van veiligheid onder die jeug in dié dorp te skep. Die aksie het ’n patrollie ingesluit, en kinders en hul ouers is genooi om ’n staproete saam met die buurtwaglede aan te durf....
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Saterdag, 6 Oktober in samewerking met AfriForum se Bethlehem-jeugtak en die gemeenskap van dié dorp die eens pragtige Pretoriuskloof en die Jordaanrivier skoongemaak. Daar is ook tydens dié skoonmaakprojek Eco-tabs in die...
deur AfriForum | Okt 10, 2018 | Artikels
Afrikaners gaan nie verdwyn nie en ’n bevolkingsverskuiwing is reeds onder hulle aan die gang vanaf sowat 300 dorpe oor die land heen na 30 dorpe en stede. Dié verskuiwing neem bykans die vorm van ʼn hedendaagse “Groot Trek” aan, het Flip Buys, voorsitter van die...