deur AfriForum | Okt 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vaalharts het op 4 Oktober in Jan Kempdorp en op 5 Oktober in Hartswater veiligheidsvergaderings gehou waarby die gemeenskap kon baat. Marnus Kamfer het tydens die vergaderings meer vertel oor wat mense te doen staan in die geval van grondgrype,...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat in Oktober 2018 afskop het, het dié burgerregte-organisasie se Springs-tak op 29 September ’n massaskoonmaakaksie in Ermeloweg van stapel gestuur. Dít volg nadat lede van die Springs-tak gedeeltes met lang gras langs...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Artikels
Nico Henning (45), die AfriForum-buurtwaglid wat in Augustus tydens ’n rooftog in Pretoria-Wes met ’n AK-47 in die rug geskiet is, is stadig maar seker op die pad van herstel. Henning het vandag in sy huis in Danville vertel wat presies op daardie dag gebeur het toe...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Ventersdorp-buurtwag het dié dorp help opruim ná betogende inwoners die strate onbruikbaar gelaat het. Die betogers het op 8 Oktober 2018 die dorp ingevaar weens ontevredenheid oor die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit se swak dienslewering. Rotse, klippe...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 6 Oktober 2018 skietopleiding by Sport Adventure Shooting in Walkerville ontvang waartydens 12 buurtwaglede in verskeie veiligheidstegnieke touwys gemaak is. Die buurtwaglede moes onder meer 3,2 km in 40 minute te voet met ’n...