deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die vullisterrein op Springbok besoek en geoudit, waarna bevind is dat dié terrein geensins aan nasionale standaarde voldoen nie. Volgens toepaslike wetgewing en regulasies, onder meer die Wet op Nasionale...
deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Artikels
Die naasbestaandes van mense wat wreed en brutaal in plaasaanvalle vermoor of beseer is, glo die doodstraf moet teruggebring word omdat tronkstraf die moordenaars klaarblyklik nie afskrik nie. Verskeie slagoffers het in Pretoria die trauma van moorde en aanvalle...
deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het verlede week slaggate in dié dorp opgevul teen ’n koste van nagenoeg R26 000 as deel van die burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog. Slaggate is in die volgende strate opgevul: Op die hoek van Burger- en Cilliersstraat,...
deur AfriForum | Okt 14, 2018 | Argiewe
Verteenwoordigers van AfriForum is tans in Australië as deel van dié burgerregte-organisasie se internasionale veldtog teen plaasmoorde, waar hulle die verhale van slagoffers van plaasaanvalle en -moorde vertel. AfriForum het reeds vergader met minister Andrew Hastie,...
deur AfriForum | Okt 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Mooinooi-tak het die eerste fase van hul straatnaamverfprojek op Saterdag 29 September 2018 afgeskop. Sowat ses sypaadjies naby die polisiestasie is geverf. Straatname op die dorp is al só verblyk dat dit veiligheidspatrollies bemoei. “Die veiligheid en...