deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Kempton Park-, Edenvale- en Germiston-buurtwag het op 11 Oktober 2018 in aanloop tot die laaste nasionale patrollie van 2018 gesamentlikeoperasionelesentrum- (GOS) opleiding in Brakpan ontvang. Dit volg nadat daar weens ’n...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Alberton-buurtwag het op 13 Oktober 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang en geleer om bloeding te stop en kardiopulmonêre resussitasie (KPR) op sowel volwassenes as kinders toe te pas. Die opleiding is deur Marius Gouws van die Nasionale...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Artikels, Taal Blogs
Onderwysers wat in hul moedertaal klas gee, is meer positief as diegene wat dit in hul tweede of selfs derde taal doen en hul gemoedstoestand is beter. Maar baie onderwysers gaan erg gebuk onder onnodige administrasie, swak dissipline in skole en die klaskamer en ’n...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Argiewe
Tydens ’n patrollie op 11 Oktober 2018 is die Meyerspark-buurtwag deur ’n AfriForum-lid gekontak nadat dié lid ’n betreder in sy erf betrap het. Die verdagte het probeer vlug en in die proses ’n ander persoon in die straat aangerand. Patrollievoertuie het betyds by...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Argiewe
Die flukse jeug van AfriForum se Mosselbaai-tak het op 13 Oktober 2018 tien inheemse bome by die Laerskool Hartenbos geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantprojek. Louis Cook, voorsitter van die AfriForum-tak in Mosselbaai, het ’n wakende oog oor...