deur AfriForum | Okt 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 18 Oktober 2018 ’n verdagte vasgetrek ná hy tydens ’n rooftogpoging by ’n buurtwaglid se voordeur betrap is. Die buurtwaglid het die verdagte, wat met ’n waardevolle gesteelde resiesfiets op die vlug geslaan het, oor die radio...
deur AfriForum | Okt 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 18 Oktober 2018 basiese patrollie- en regsaspek-opleiding ontvang weens ’n toename in lede wat onlangs by die buurtwag ingeskakel het. Die opleiding is aangebied deur Corné Cronjé, AfriForum se streekshoof vir die...
deur AfriForum | Okt 22, 2018 | Artikels
Moet die SAUK geprivatiseer word? Is daar ’n ekologiese voordeel aan die stygende olieprys? Moet jou ouers vir jou ’n lewensmaat kies? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge vurig debatte gevoer het tydens vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie....
deur AfriForum | Okt 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Oktober 2018 by die Pro-Practicum skool in Krugersdorp besoek gaan aflê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....
deur AfriForum | Okt 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 15 Oktober 2018 by Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê tydens dié skool se boeliebewusmakingsweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...