deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
AfriForum se Lutzville-buurtwag en die Koekenaap-, Trawal-, Lutzville-, Vredendal- en Nuwerus-plaaswagte het op Vrydag, 19 Oktober 2018 aan ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede deelgeneem. Dié patrollie is in samewerking met SAPD en verkeersafdelings gehou en...
deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op Vrydag 19 Oktober 2018 in samewerking met die plaaslike verkeersafdeling, ER24, plaaslike insleepdienste, AC Security, Capital Security, die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) en gemeenskapslede aan ’n nasionale massapatrollie...
deur AfriForum | Okt 29, 2018 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag het hulp tydens die verwoestende veldbrand by Vermaaklikheid verleen deur bakkies met grasbrandeenhede beskikbaar te stel om die brande te probeer blus. Working on Fire het nagenoeg 90 bykomende brandbestryders ontplooi, terwyl ander...
deur AfriForum | Okt 29, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kathu-buurtwag het in Oktober verskeie suksesse in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gevier. Op 13 Oktober 2018 het die buurtwag 12 ure aaneen sekuriteitsbystand tydens ’n musiekfees by die Sivos Opleidingsentrum verleen en geen...
deur AfriForum | Okt 29, 2018 | Argiewe
Die inwoners van Stella gaan weens ’n foutiewe transformator, wat veroorsaak dat waterpompe nie werk nie, onder ’n watertekort gebuk. Die AfriForum-tak in Vryburg, waaronder Stella val, het aangebied om die koste vir die herstel daarvan te dra. Tshepo Bloom,...