deur AfriForum | Nov 1, 2018 | Argiewe
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 24 Oktober 2018 twaalf nuwe koeëlvastebaadjies ontvang. Die tak het hul behoefte aan dié baadjies ná ’n skerp toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing geïdentifiseer. “Die doel van AfriForum se Piet Retief-buurtwag is om...
deur AfriForum | Nov 1, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in samewerking met Oakdale Watch en as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief 50 bome geplant. Die ontvangers van die bome het verskeie parke, skole en kerke in Bellville en Brackenfell asook die Tierkop...
deur AfriForum | Nov 1, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Witbank het oor die afgelope paar weke 30 nuwe chevrontekens, twee nuwe hoëspoedgevaartekens en 87 retroreflekterende opwaartse merkers (katoë) op die draai van O.R. Tambostraat in Witbank aangebring. Dit is ’n gevaarlike draai waar talle...
deur AfriForum | Nov 1, 2018 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak het ’n kontrakteur aangestel wat reeds vir die afgelope vyf maande twee keer per week skoonmaak en vullis by die Bougainvilleapark-ouetehuis verwyder en dit ook voortaan sal bly doen. Die projek vorm deel van die burgerregte-organisasie se...
deur AfriForum | Okt 31, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in die Laeveld-distrik – Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Nelspruit en Witrivier – het op Vrydag, 19 Oktober 2018 in samewerking met ander organisasies aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 150 patrolleerders het 3 500 km in...