deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Sifiso Mtshali, voormalige hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
AfriForum het sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor vandag van stapel gestuur. As deel van dié veldtog sal die burgerregte-organisasie in die volgende week al nege provinsies besoek, waartydens strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1)...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Artikels
Dit is amper drie jaar sedert Renisha Jimmy se broer, Reshall, dood is nadat die Ford Kuga-voertuig waarin hy gery het aan die brand geraak het. Vir Renisha en haar familie was dit ’n lang en uitgerekte stryd om uit te vind wat gebeur het en om Ford sover te kry om ’n...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Christiana-buurtwaglede het onlangs ’n inligtingsessie bygewoon waartydens toneelbewaring en forensiese aspekte bespreek is. Dié opleiding het reeds handig te pas gekom toe lede op 29 Oktober 2018 na ’n perseel ontbied is waar pluimvee vir die elfde keer gesteel is....
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope week ’n projek van stapel gestuur wat die skoonmaak en opknapping van die begraafplaas in dié dorp behels het. ’n Kontrakteur is aangestel om die badkamers op te gradeer, lekkende krane reg te maak, grafte te herstel,...