deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Godfrey Mahlatsi, die provinsiale tesourie se departementshoof, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag bestudeer...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg was verlede week genoop om onderdele vir ’n foutiewe waterpomp aan te koop om sodoende die waterskaarste in dié dorp te verlig. Die herstelde pomp verskaf ongeveer 500 000 liter ekstra water aan Vryburg, wat reeds onder waterbeperkings...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Senekal-tak het op Saterdag, 27 Oktober 2018 die nuwe brandweertoerusting wat die tak onlangs ontvang het aan die publiek bekend gestel. Dié projek het deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog gevorm nadat die behoefte aan hierdie soort toerusting...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999 (Wetno. 1 van 1999) teen die nege hoofde van die provinsiale gesondheidsdepartemente indien. Die...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 31 Oktober 2018 ’n nuwe bestuur vir die Ermelo-tak verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Renier van Heerden (voorsitter), Frikkie du Plessis (ondervoorsitter), Mandy Kleynhans (sekretaris), Stiaan Prinsloo (tesourier),...