deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n eksemplaar van die boek Kill the Boer per hand by die kantoor van president Cyril Ramaphosa afgelewer, ten einde die kernargumente vir die prioritisering van plaasmoorde onder sy persoonlike aandag te bring. ’n Ope...
deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Savera Mohangi, hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag...
deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Beth Engelbrecht, hoof van die Wes-Kaap se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag...
deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vaalharts het onlangs vullis in Hartswater opgetel en verwyder, aangesien rommel twee weke ná protesaksies op dié dorp steeds nie opgeruim is nie. Plastieksakke het die strate vol gewaai en die dorp slordig laat lyk. Die jeugtak het die...
deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-distrik – waaronder Hartbeespoort, Mooinooi, Rustenburg, Koster, Coligny en Zeerust – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het die ses AfriForum-buurtwagte en 335...