deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Ntsie Kgaphole, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag bestudeer...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum se Delareyville-tak het’n onderdeel in een van die waterpompe vervang om die plaaslike gemeenskap van water lopende te voorsien. Dié spesifieke onderdeel kos skaars R200, maar die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit het klaarblyklik nie die nodige fondse om dit...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het op 3 November 2018 danksy sy voorsitter se waaksaamheid ’n gesteelde voertuig opgespoor. ’n Groen Nissan-bakkie is verlate langs die R104 opgemerk, waarna die SAPD in Bronkhorstspruit daarvan in kennis gestel is. “Ek wil...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alfa-buurtwag het tydens verlede week se onluste in Hermanus bystand aan verskeie rolspelers verleen. Die buurtwaglede het onder meer die provinsiale verkeersdepartement bygestaan deur verkeer op die R43 te help reguleer en patrollies in Schulphoeklaan...
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Nomathemba Mazibuko, voormalige waarnemende hoof van die Noord-Kaap se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die...