deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag in twee afsonderlike hofsake in die Noord-Gautengse hoë hof kostebevele teen Julius Malema en die EFF bekom. AfriForum het sedert Maart 2017 dus met inagneming van vandag se twee kostebevele reeds vyf kostebevele teen...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kathu-tak het ’n brief aan die munisipale bestuurder van die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin dié tak dringende antwoorde oor watervoorsiening in Kathu eis. Sedibeng Water beperk water in Kathu omdat dié munisipaliteit hulle ’n groot...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Artikels
AfriForum se stryd om Julius Malema, omstrede leier van die EFF, tot verantwoording te roep, is besig om vrugte af te werp. Malema en sy party het nie vandag goeie nuus in die Noord-Gautengse hoë hof gekry nie. Die vyfde kostebevel in twee jaar teen Malema en die EFF...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
Die gemeenskap in Sannieshof het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en ’n skoonmaakaksie geloods. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme op dorpe self op te los. Die Sannieshof-tak nader mense wat by die...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op 11 November 2018, in samewerking met BAS Sekuriteit en die SAPD, ’n misdadiger vasgetrek. Dit volg nadat ’n buurtwaglid op patrollie was en vir bystand by die poskantoor geroep het. Lede van die buurtwag en BAS Sekuriteit is na...