deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Margate het onlangs gesorg dat onwettige elektriese aansluitings wat aan ’n toevoer naby die Mashinenge-nedersetting gekoppel is, verwyder word. Dit volg nadat AfriForum se buurtwag informasie oor elektrisiteit wat uit dié nedersetting geroof...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het gisteroggend (15 November) tydens ’n mediakonferensie in Johannesburg die nuwe voedingsareas vir skole in Gauteng bekend gestel. Dié nuwe voedingsareas, wat ’n ruim radius van 30 kilometer in en om skole in Gauteng...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog is daarop gemik om probleme op dorpe self op te los. Die tak het straatligte in ’n groot deel van die...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
AfriForum het die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) versoek om redes te verskaf vir die besluit wat die reguleerder op 14 Junie 2018 oor die regulatorieseaansuiweringsrekeningaansoek (RAR) (Engels: Regulatory Clearing Account) vir die 2014/2015-,...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Veldtogte en petisies
AfriForum berei voor vir regsaksie teen onteiening sonder vergoeding Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy regspan opdrag gegee om voor te berei vir regsoptrede om die proses te stuit om artikel 25 van die Grondwet (die eiendomsregklousule) te verander om...