deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Argiewe
’n Gewapende rooftog het op 8 November 2018 in Kuruman plaasgevind waartydens vyf rowers ’n man onder ’n bewegende vragmotor ingestamp het. Die slagoffer is op die toneel oorlede. AfriForum se Kuruman-buurtwag en die SAPD het blitsig opgetree en drie van die vyf...
deur AfriForum | Nov 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal Julius Malema en die EFF moontlik bankrot moet laat verklaar in ’n poging om regskostes te verhaal wat deur Malema en die EFF aan AfriForum verskuldig is. Dít volg nadat die balju op 9 November 2018 slegs bates ter waarde van...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Artikels
AfriVriendelik, ‘n AfriForum-inisiatief wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, het vanjaar weer ʼn opwindende entrepreneurskompetisie aangebied wat ten doel het om entrepreneurs wat in Afrikaans sake doen se onderneming ’n hupstoot en wye...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
AfriForum se Margate-tak het onlangs ’n bydrae gelewer om padveiligheid op die dorp te bevorder deur verkeerstekens aan die Margate Besigheidsvereniging (MBA) en Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit te skenk. Dié verkeerstekens is in Margate se sentrale sakekern...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n dispuut met Discovery verklaar op grond van die pasgestigte Discovery Bank se voorneme om op ’n rassegrondslag teen minderhede te diskrimineer. Dit volg nadat Discovery Bank aangekondig het dat swart deponeerders ’n...