deur AfriForum | Nov 30, 2018 | Argiewe
Die hoë hof in Kaapstad se beslissing dat AfriForum se hofaansoek ter hersiening van die verslag van die parlement se grondwetlike hersieningskomitee – wat aanbeveel dat die Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak – nie dringend is...
deur AfriForum | Nov 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Jeffreysbaai het ’n baanbrekersprojek in samewerking met die Kouga Plaaslike Munisipaliteit aangepak. Twee T-aansluitings is verbreed en ’n voedingslaan is bygevoeg om die verkeersvloei tot alle inwoners se voordeel te verbeter. Die twee...
deur AfriForum | Nov 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het verskeie voorstelle namens hul lede aan die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit gemaak vir die komende Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) wat jaarliks deur die raad hersien moet word. Dié stap was nodig om te verseker dat...
deur AfriForum | Nov 29, 2018 | Artikels
AfriForum het vanjaar weer sy stryd teen die miskenning van minderheidsregte en onteiening sonder vergoeding voorgesit by die Verenigde Nasies in Genève, Switserland. Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het die burgerregte-organisasie se saak gestel...
deur AfriForum | Nov 29, 2018 | Artikels
’n Volbank regters sal na verwagting môre uitspraak in AfriForum se hofaansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof gee. AfriForum het ’n dringende aansoek in dié hooggeregshof gebring om te keer dat die parlement se Grondwet-hersieningskomitee se verslag, om die Grondwet...