deur AfriForum | Des 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag Eskom se versoek om R100 miljard van die elektrisiteitsreus se skuld deur die regering te laat oorneem, veroordeel. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer by AfriForum, sê sulke stappe deur Eskom sal net weer groter...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 30 November stoptekens in samewerking met Midvaal Wyk 13 opgerig, asook die padstrepe in Howe Pan én Partyweg in Boltonwold nuut oorgeverf. “Inisiatiewe soos hierdie skep ’n platform vir gemeenskappe om self verantwoordelikheid te...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Argiewe
Die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit bly steeds in gebreke om water aan Delareyville te verskaf, ten spyte daarvan dat Eskom die kragtoevoer na die pompe reeds ’n paar dae gelede weer aangeskakel het. Die gemeenskap, onder leiding van AfriForum en die DA, het weer...
deur AfriForum | Des 5, 2018 | Artikels
’n Voorsitter van een van AfriForum se plaaslike takke is beseer nadat sy verlede week kniediep in ’n gat geval het toe ’n stuk teerpad onder haar meegegee het. Isolde Laesecke, voorsitter van AfriForum se Bethlehem-tak, sê die voorval het gebeur toe sy ondersoek gaan...
deur AfriForum | Des 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in reaksie op die parlement se aanvaarding van die grondwetlikehersieningskomiteeverslag – wat aanbeveel dat die Suid-Afrikaanse Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak – aangedui dat dit...