deur AfriForum | Des 7, 2018 | Artikels
As die vlak van aanvalle en moorde op boere moet voortgaan teen die huidige tempo, gaan Desembermaand in ’n bloedbad ontaard. Só sê Ian Cameron, AfriForum se nasionale hoof van gemeenskapsveiligheid, na aanleiding van die 402 plaasaanvalle en 51 plaasmoorde wat sedert...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op 6 Desember 2018 ’n petisie, wat deur sowat 300 bekommerde lede van die publiek onderteken is, by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit ingedien. Dié petisie maak beswaar teen die feit dat riool wat voortdurend in die...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Artikels
Die historiese Pres. Brand-begraafplaas in Bloemfontein is vanjaar danksy die betrokkenheid en bydraes van verskeie rolspelers opgeknap en pragtig omhein. Die inwyding op 14 Julie vanjaar het saamgeval met die president se afsterwe 130 jaar gelede. Tydens dié...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Veldtogte en petisies
AfriForum verbreed Jeffreysbaai se paaie Beter verkeersvloei, beter paaie en mooier sypaadjies maak Jeffreysbaai #OnsDorp. AfriForum se Jeffreysbaai-tak staan nie terug nie en het moue opgerol om hierdie vakansiedorp se paaie te verbeter. Dié tak skep met #Selfdoen ’n...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 5 Desember amptelik ’n navraag aan die SAPD se Tshwane-Oos-kluster gerig weens bekommernis oor die SAPD se nalatigheid in die ondersoek na die Naka Drotské-aanvalstoneel. Die toneel is nie na behore afgebaken nie, daar is...