deur AfriForum | Des 14, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Desember verskeie skoonmaakaksies geloods met spesifieke fokus op die sny van gras in parke, groen stroke en ander openbare gebiede in Sasolburg en Vaalpark. Die tak het besluit om hierdie projekte aan te pak omdat die...
deur AfriForum | Des 13, 2018 | Argiewe
AfriForum se Parys-tak het 250 kg se hondekos aan die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Parys geskenk. Dit volg nadat die DBV die gemeenskap vir skenkings gevra het omdat daar ’n nypende tekort aan kos en befondsing is om vir die diere te sorg. “Die DBV verrig ’n...
deur AfriForum | Des 13, 2018 | Argiewe
AfriForum het ’n lid van een van die organisasie se takke in die Wes-Kaap, wie se naam nog nie bekend gemaak mag word nie, summier geskors ná dit onder die organisasie se aandag gebring is dat die betrokke lid vir aanranding gearresteer is. ’n Ander AfriForum-lid van...
deur AfriForum | Des 11, 2018 | Argiewe
Die Konstitusionele Hof het vandag in ʼn groep Zimbabwiese boere wat deur AfriForum bygestaan is, se guns beslis dat oudpresident Jacob Zuma onregmatig en onkonstitusioneel opgetree het toe hy saam met ander leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap...
deur AfriForum | Des 11, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag twee energieverwante petisies, onderskeidelik oor Eskom se prysskok en die onlangse brandstofheffing, by die parlement ingedien. Eskom vra vir ’n verhoging van 15% per jaar oor die volgende drie jaar by die nasionale...