deur AfriForum | Jan 4, 2019 | Argiewe
AfriForum wens alle matrikulante, onderwysers en ouers in Gauteng hartlik geluk met hul uitsonderlike prestasie en harde werk. Dit het alles bygedra tot die hoë suksessyfer wat Gauteng as provinsie behaal het en hom heel bo aan die lys plaas wat 2018 se matriekuitslae...
deur AfriForum | Jan 3, 2019 | Argiewe
AfriForum wens almal wat die matriekeksamen van 2018 geslaag het, asook die toegewyde onderwysers wat hulle getrou bygestaan het, van harte met dié prestasie geluk. Terselfdertyd word met groot kommer kennis geneem van 2018 se amptelike slaagsyfer van 78,2%, omdat dit...
deur AfriForum | Des 20, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het onlangs nuwe veiligheidstoerusting ontvang om voorsiening te maak vir die toename in lede by dié buurtwag. Die toerusting sluit flitse, voertuigmagnete, glimbaadjies en koeëlvaste baadjies in. “AfriForum se...
deur AfriForum | Des 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die bevindinge van die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, dat die voormalige minister van sport se 2016 gesinsvakansie na Dubai, betaal is deur Sedgars Sports en dat dit neerkom op botsende belange. Die OB het...
deur AfriForum | Des 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat daar ’n lasbrief uitgereik is vir die inhegtenisneming van Grace Mugabe. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, verwelkom die nuus. “Hierdie is die resultaat van ’n baie lang proses. AfriForum...