deur AfriForum | Jan 10, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die jaar afgeskop met die loods van twee projekte wat op padveiligheid fokus. Die tak het op 4 Januarie 2019 voortgegaan met ’n slaggatprojek nadat 1 506 slaggate reeds in 2018 herstel is. Die tak se slaggatspan poog om verlede...
deur AfriForum | Jan 10, 2019 | Argiewe
Bloemfontein Misdaadintelligensie het die AfriForum-tak in Bloemfontein op 8 Januarie 2019 gekontak en versoek om AfriForum se hommeltuig te gebruik. Die hommeltuig was nodig om ’n huis, waarin verdagtes vermoedelik geskuil het, vanuit die lug te bespied en...
deur AfriForum | Jan 8, 2019 | Artikels
Terwyl die meeste instellings se aansoeke vir studies in 2019 reeds gesluit het, bied die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia steeds tot 19 Januarie ʼn laaste kans vir voornemende studente om aansoek te doen. Van die voorste universiteite se aansoeke het...
deur AfriForum | Jan 8, 2019 | Artikels
Die gehalte van onderrig wat Afrikaanse skole bied, is steeds van wêreldgehalte. As dit nie vir die bydra van dié skole was nie, sou die departement van basiese onderwys ’n veel laer matriekslaagsyfer en baie minder vakonderskeidings gehad het om mee te spog. Dít is...
deur AfriForum | Jan 4, 2019 | Artikels
Gautengse hoërskole troon vanjaar kop en skouers bo ander in die land uit nadat dié provinsie ’n matriekslaagsyfer van 87,9% behaal het. Al vyftien onderwysdistrikte in die provinsie is onder die top twintig distrikte landwyd. Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in...