deur AfriForum | Jan 21, 2019 | Argiewe
Landdros Mashiane Mathopa het vandag in die Randburgse landdroshof beslis dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se geregtelike doodsondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, gestaak moet word. Dít volg nadat adv....
deur AfriForum | Jan 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se Aliwal-Noord-tak en Boere in Nood het op 9 Januarie 2019 saamgespan om voer aan die boere van Soutpan te verskaf. Fanie Bekker het 48 bale voer aan AfriForum se Aliwal-Noord-tak geskenk, terwyl Boere in Nood die vervoer daarvan van Aliwal-Noord na Soutpan...
deur AfriForum | Jan 20, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het besluit om aan te bied om regs- en ander bystand aan Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny te verleen. Dit volg nadat die enigste ooggetuie in die moordsaak teen hulle, Bonakele Pakisi, erken het dat hy in die hof...
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alfa- en Groter Gansbaai-buurtwagte, asook die Hemel-en-Aarde-plaaswag, het tydens verlede week se veldbrande in Hermanus en Franskraal bystand aan verskeie rolspelers verleen. Die buurtwaglede het onder meer gehelp om eiendomme in gevaarsones te ontruim...
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Aliwal-Noord-tak het bevestiging ontvang van me. Fezeka Ntlemeza, die nuwe munisipale bestuurder van die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit, om vroeg in Februarie met hulle te vergader. “Gereelde ontmoetings met die...