deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Argiewe
Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof gehoor dat hy op 26 Maart 2019 voor die hof moet verskyn op twee klagtes van strafbare manslag en een klag van nalatige bestuur. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het...
deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Veldtogte en petisies
Adam Tas-konsert samel geld in vir kinderslagoffers Koop jou kaartjies hier. AfriForum stig vanjaar die Wilmien Potgieter-fonds, ’n ondersteuningsfonds vir kinderslagoffers van plaasmoorde. Wilmien Potgieter (2) is in Desember 2010 saam met haar ouers genadeloos op...
deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het president Cyril Ramaphosa skerp gekritiseer nadat hy vandag tydens sy voorlegging by die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se beraad in Davos, Switserland die indruk geskep het dat Suid-Afrika ’n veilige hawe vir...
deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Frankfort het 2019 afgeskop met die skoonmaak van dié dorp se begraafplaas. Lede van dié tak het op 22 Januarie 2019 die begraafplaas se gras gesny, grafte netjies gemaak en vullis opgetel. Die tak is reeds besig met beplanning vir verdere...
deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug veroordeel ten sterkste die aankondiging van Tawana Kupe, die nuut aangestelde visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP) van 21 Januarie 2019 waarin hy noem dat die universiteit van vanjaar af slegs in Engels sal funksioneer. Volgens...