deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 21 Januarie 2019 in samewerking met Helpende Hand skooltassies en skryfbehoeftes by skole aan die Wes-Rand uitgedeel. Die Roodepoort-tak het besluit om vanjaar op jeugaksies te fokus en het daarom besluit om hierdie Helpende...
deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Artikels
’n Groep van sowat 30 Kanadese studente, verbonde aan die Canadian Mennonite University (CMU), het vandag AfriForum se hoofkantoor besoek om meer oor die burgerregte-organisasie se doen en late uit te vind. CMU is ’n Christelike universiteit in Winnipeg, Manitoba. Die...
deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Artikels
“Opgewonde, dankbaar en bly.” Só het ’n oorstelpte Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke, vandag buite die arbeidshof in Johannesburg gesê. Barkhuizen is by ’n rasseherrie betrek nadat sy ’n foto van ’n gr. R-klas geneem en gedeel het. Sy is as...
deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat die R873 miljoen wat nodig is om die Vaalrivier van rioolbesoedeling te red, voorkom kon gewees het en dat dit waarskynlik nie ’n blywende oplossing bied nie. Die weermag het einde 2018 by die Vaalrivierkrisis ingegryp en...
deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Argiewe
Volgens Netwerk 24 en ander media meen die Universiteit van Pretoria (UP) AfriForum se kommentaar oor die universiteit se taalbeleid kom op wanbegrip neer. Die woordvoerder van dié universiteit voer volgens die berigte aan dat UP meertaligheid en sosiale kohesie op...