deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Artikels
In 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle wat daarop dui dat, hoewel die probleem vererger, mense beter na hul veiligheid omsien en hulleself beter verdedig. Dit is van die bevindinge wat AfriForum vandag tydens ’n...
deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Vrydag 25 Januarie hul eerste maandelikse misdaadvoorkomings- en massapatrollie vir 2019 gehou. Die Fairland SAPD; die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) van Honeydew, Sophiatown en Florida; National Security & Fire; en SCP...
deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Argiewe
Gedurende 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle. Dit dui daarop dat hoewel die probleem vererger, mense beter na hul veiligheid omsien en hulself beter verdedig. Dít is van die bevindinge wat die burgerregte-organisasie...
deur AfriForum | Jan 28, 2019 | Argiewe
’n Lid van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op die oggend van 24 Januarie 2019 twee verdagtes opgemerk wat oor ’n muur in Willow Park Manor gespring het. Hy het die verdagtes agtervolg en uit die area verjaag. Sowat ’n halfuur daarna is ’n inbraak in Meyerspark...
deur AfriForum | Jan 28, 2019 | Argiewe
AfriForum het met regstappe teen die SAPD begin om koste en uitgawes verbonde aan ʼn dringende uitsettingsaansoek in 2018 te verhaal ná die SAPD versuim het om hul pligte na te kom tydens ’n grondgryp wat hom naby Onderstepoort in Pretoria afgespeel het. Die SAPD het...