Header Artwork

Jeug in Kuruman help om kragtoevoer te herstel

Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 1 Februarie vanjaar begin om self die kragtoevoer na vier sektore in Kuruman te herstel nadat dié sektore vir nege dae sonder elektrisiteit moes klaarkom. Sowel arbeid as toerusting is gratis beskikbaar gestel om die...

AfriForum lê klag ná munisipaliteit besoedel

AfriForum se Bothaville-tak het op 1 Februarie 2019 ’n klag by die Nala Plaaslike Munisipaliteit ingedien nadat dit aan die lig gekom dat munisipale werkers vullis onwettig op verskeie areas rondom die dorp stort. Die munisipaliteit versuim verder sy plig omdat daar...

Ondersoek na Kuga-brandslagoffer se dood uitgestel

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die Jimmy-gesin in die Wes-Kaapse hoë hof verskyn in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy. Jimmy het in Desember 2015 doodgebrand toe die Ford Kuga wat hy bestuur...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN