Header Artwork

Moenie Eskom se wanprestasie befonds nie – AfriForum

Die burgerregte-organisasie AfriForum vra die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om nie Eskom se beweerde korrupsie en wanadministrasie by die verhoging van die komende jaar se elektrisiteitstarief in te sluit nie. Die organisasie het aan die...

AfriForum se Vaalharts-tak gaan monument restoureer

AfriForum se Vaalharts-tak begin op 5 Februarie 2019 met die restourasie van die Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument. Dié monument – ’n Bofors 40 mm-lugafweerkanon – is deur Old Bill W.H. White en lede van die Caprara Shellhole aan die...

AfriForum takel enorme grondeis in Centurion-gebied

AfriForum se regspan het die grondeisekommissie skriftelik in kennis gestel van die organisasie se voorneme om ’n grondeis teen te staan wat op nagenoeg 4 000 ha residensiële grond in die Centurion-omgewing ingestel is. Die restitusie-eis se waarde beloop sowat R4...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN