Header Artwork

Jeug in Marble Hall help om dorp nuwe gesig te gee

Die jeugvleuel van AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 Februarie 2019 dié dorp se verwelkomingsmonument opgeknap en ook ’n rotstuin voor die monument aangelê. Matthew Brougham-Cook en Francois Hofman het saam besluit om hierdie opknappingsprojek aan te pak....

Duisende vra AfriForum se hulp teen Centurion-grondeis

AfriForum het ná die loods van sy aksie om die grondeis in Centurion te stuit, reeds duisende navrae en mandate van lede van die gemeenskap ontvang wat deur dié eis geraak word. Sedert die bekendmaking van AfriForum se betrokkenheid by die teenstaan van die eis is die...

AfriForum se Hessekwa-tak stel Bakkie Sakkie bekend

AfriForum se Hessekwa-tak het op Maandag 4 Februarie 2019, op uitnodiging van die plaaslike gemeenskappolisiëringsforum (GPF), ’n gemeenskapvergadering bygewoon. Tydens dié vergadering het Johan Crous, veiligheidsbeampte vir die Hessekwa-takbestuur, ’n voorlegging...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN