deur AfriForum | Feb 12, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak en buurtwag in Stilfontein het in samewerking met inwoners twee skoonmaakaksies op 8 en 10 en Februarie 2019 in dié dorp geloods. Die tak het die gras gesny en parke, sypaadjies en verkeersirkels in onder meer Kowie-, Keurboom-, Reitz- en...
deur AfriForum | Feb 12, 2019 | Artikels
Discovery het tans sowat 1,65 miljoen kliënte, waarvan omtrent 600 000 wit is. Dít beteken hulle verseker byna 1,2 miljoen mense se lewens. As dié reuse deel van hul kliëntebasis nie inkoop in hul nuwe bank nie, gaan hulle misluk. Só meen Connie Mulder, hoof van...
deur AfriForum | Feb 12, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het 2019 met ’n slaggatprojek afgeskop ten einde padveiligheid in dié dorp op te skerp. Sedert die projek se aanvangs is meer as 194 slaggate reeds opgevul. “AfriForum se Naboomspruit-tak wil hoop in die gemeenskap skep met dié tipe...
deur AfriForum | Feb 12, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het vroeër vandeesmaand tweerigtingradio’s aan verskeie skole in dié dorp oorhandig. “Ons kinders en onderwysers se veiligheid moet opgeskerp word – dit is ’n landwye probleem en ’n noodsituasie by ’n skool kan so onverwags plaasvind....
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n dringende vergadering met die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit ná verskeie klagtes oor die voortslepende waterprobleme in Kathu en Olifantshoek. AfriForum het in November 2018 reeds ’n navraag oor die watertekort in...