Header Artwork

AfriForum wil Haatspraakwetsontwerp in parlement teenstaan

  AfriForum het vandag tydens ’n konferensie aangekondig dat die burgerregte-organisasie ’n skriftelike betoog by die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling ingedien het teen die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak...

AfriForum se Frankfort-tak hou skoonmaakaksie

Die AfriForum-tak in Frankfort het op 9 Februarie 2019 ’n selfdoenaksie van stapel gestuur en dié dorp se strate opgeruim en skoongevee, asook munisipale asblikke leeggemaak. Voor hierdie aksie was die strate besaai met vullis, terwyl munisipale asblikke ook oorgeloop...

Vervolg korrupte Eskom-oortreders

AfriForum ëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik betrek word. Daar kan geen verdere doekies omgedraai word nie en dat die tyd vir beloftes lankal verby is. Pravin Gordhan het in die parlement gesê die skuldiges ‘mag’...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN