deur AfriForum | Feb 15, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 Februarie 2019 by die Laerskool Rapportryer in Randfontein besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Feb 14, 2019 | Artikels
Suid-Afrikaners was vroeër vandeesmaand gewalg deur die opmerkings van lede van Black First Land First (BLF) nadat ’n tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark die lewens van vier leerlinge geëis het. Lucille Olivier, ’n ouer van die skoolgemeenskap, het...
deur AfriForum | Feb 14, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Februarie 2019 besoek by die Bronberg Akademie in Pretoria-Oos afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag geëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik betrek word. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum, sê daar kan geen verdere doekies omgedraai...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 9 Februarie 2019 die Hollandse begraafplaas in dié dorp skoongemaak en dit ook goed gedink om ’n kranslegging te hou en sodoende eer te betoon aan helde uit ons geskiedenis. Die jeugvleuel van bogenoemde tak is hierby...