Header Artwork

De Goede Hoop stap vêr in stryd teen kanker

Vyf spanne van die privaat Afrikaanse koshuis De Goede Hoop het vanjaar deelgeneem aan die Kankervereniging van SA (Kansa) se Relay for Life-afloswedstryd in Pretoria. Die geleentheid het ten doel om bewustheid van kanker te verhoog en geld vir Kansa in te samel....

AfriForum se Ankerdorppadskou skep hoop!

KLIK HIER: AFRIFORUM SE #ANKERDORPPADSKOU AfriForum se #AnkerdorpPadskou is ’n veldtog waartydens hoop in dorpe landwyd geskep word deur verskeie gemeenskapsaksies, wat ’n positiewe verskil maak, deur die jaar aan te pak. Ons maak waterlekke reg, vul slaggate, verf...

Centurion Grondeis

Daar is  ’n grondeis op groot dele van Centurion wat sowat 4 000 hektaar beslaan, en verskeie mense word deur dié grondeis geraak. AfriForum het reeds formeel kennis aan die grondeisekommissie gegee dat die organisasie dié eis sal teenstaan. Gee AfriForum jou...

AfriForum 911 Noodknoppie help al meer mense in nood

Die AfriForum 911 Noodknoppie, die noodgevaltoep wat ’n mens op jou selfoon kan aflaai, se gewildheid het met rasse skrede toegeneem en daartoe gelei dat die burgerregte-organisasie al hoe meer mense in nood kan help. Meer as 30 000 van die organisasie se lede het...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN