deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se 911-beheerkamer het op Dinsdagoggend 19 Februarie 2019 ’n noodkennisgewing van ’n AfriForum-lid in Hazyview deur die TrackBox-toep ontvang. Dié lid het die beheerkamer in kennis gestel dat een van sy werknemers – ’n vragmotorbestuurder – gekaap is en as...
deur AfriForum | Feb 20, 2019 | Artikels
Sowat 1 000 lede van die Centurion-gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Pretoria vergader om aan AfriForum ’n formele mandaat te gee om ’n residensiële grondeis, wat ongeveer 4 000 hektaar se onroerende eiendom raak en nagenoeg 2 000 huisgesinne betrek, teen...
deur AfriForum | Feb 20, 2019 | Argiewe
Finansiesminister Tito Mboweni se begrotingsrede vir die 2019/2020 finansiële jaar dui op ’n poging om sowel Suid-Afrika se spartelende ekonomie as ondernemings in staatsbesit te red. Volgens AfriForum sal reddingsboeie (onder meer aan Eskom) en die befondsing van die...
deur AfriForum | Feb 20, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Februarie 2019 besoek by die Laerskool Kenmare in Krugersdorp afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Feb 20, 2019 | Argiewe
Sowat ‘n duisend lede van die gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Centurion, Pretoria, vergader om aan AfriForum ’n formele mandaat te gee om die residensiële grondeis in Centurion teen te staan. Dit volg ná ’n grondeis in Junie 2018 in die...