deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Artikels
“Dit wys jou net wat kan gebeur as AfriForum en munisipaliteite hande vat,” meen Esther Swart, voorsitter van AfriForum se Westonaria-tak, oor die Libanon-vullisterrein se merkwaardige resultate in dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinoudit. Dié...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 16 Februarie 2019 die SAPD bygestaan tydens ’n klopjag waar beslag gelê is op gesteelde goedere ter waarde van bykans R1 miljoen. Dít volg nadat die SAPD inligting ontvang het van persone wat met materiaal soos koper en...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se traumaondersteuningseenheid ondersteun Drieka Botha sedert Julie 2017. Haar man, Dries Botha, is oorlede tydens ’n plaasaanval op hul plaas Kleinfontein buite Brits in Noordwes. Dries is deur sewe verdagtes oorval en verskeie kere tydens ’n skietery...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Secunda-tak het op 16 Februarie 2019 ’n bejaarde van Davieshof-aftreeoord in Secunda gehelp om haar vertrekke oor te verf. Die plaaslike jeug het self besluit om ook ander bejaardes in die oord te help deur te verf, gate in mure te vul...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Artikels, Taal Mediaverklarings
Wêreldmoedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier om die bewustheid van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Dit is op 17 November 1999 deur Unesco aangekondig. Die viering van internasionale moedertaaldag is ook...